strek
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | strek |
Verlede Tyd | ek | het gestrek |
- strek
- Iets in lengte langer maak of rek.
- Oor 'n tydperk of afstand uitgerek.
- Dien; fungeer; geld.
- Voordat mens met enige fisiese aktiwiteit begin behoort mens eers op te warm en te strek.
- Die Stille Oseaan is die grootste oseaan ter wêreld, dit strek van die Noordpool tot die Suidpool tussen Noord- en Suid-Amerika in die ooste, en Asië en Oseanië in die weste.
- Sy gedrag strek hom tot eer.
Bloedige hale en wonde strek tot getuienis dat Romeinse slawe gemartel is.
Vertalings: strek | |||
---|---|---|---|