serp

Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
serp | serpe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
serpie | serpies |
- Kledingstuk wat om die nek gedra word; 'n langwerpige stuk lap om die koue uit te hou; halsdoek.
- Dis koud buite, sit 'n serp aan.
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
serp | serpe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
serpie | serpies |